
Senior Prestige Prysuitdeling
Op Dinsdag, 21 November 2024, het Laerskool Witrivier, tydens die jaarlikse Prestige-aand, leerders vereer wat in verskeie akademiese-, sport- en kultuur aktiwiteite presteer het:
PRESTIGE KULTUURTOEKENNINGS | ||
Senior kultuurtoekenning van die jaar | Jeani Willemse | |
PRESTIGE SPORTTOEKENNINGS | ||
TENNIS | Senior Speelster van die jaar | Milan van Niekerk |
TENNIS | Senior Speler van die jaar | Davian Pretorius |
NETBAL | Senior Speelster van die jaar | Balaseng Zitha |
SWEM | Senior Swemster van die jaar | Casey McCarthy |
SWEM | Senior Swemmer van die jaar | Maricus Seaman |
LANDLOOP | Beste senior prestasie | Danicka Groenewald |
LANDLOOP | Mees belowenste senior atleet | Gosiame Mogale |
KRIEKET | Senior Speler van die jaar | Zak Joubert |
KRIEKET | Senior Speelster van die jaar | Milan van Niekerk |
ATLETIEK | Beste senior dogtersprestasie | Ciska van der Merwe |
ATLETIEK | Beste senior seunsprestasie | CJ Makhubela |
RUGBY | Senior speler van die jaar | Mabutfo Pilson |
RUGBY 7’s | Senior speler van die jaar | Mabutfo Pilson |
SKAAK | Senior speler van die jaar | Vaiga Vilavathu |
HOKKIE | Senior Speelster van die jaar | Miané Bosch |
HOKKIE | Senior Speler van die jaar | Neo Mathebula |
FIETSRY | Beste senior dogterprestasie | Zianay Rademeyer |
FIETSRY | Beste senior seunsprestasie | Nuvhan Oelofse |
SOKKER | Mees belowenste seunspeler | Thato Nkosi |
SOKKER | Mees belowenste dogterspeler | Palesa Kuane |
TWEEKAMP | Senior dogter atleet van die jaar | Danicka Groenewald |
GHOLF | Gholfspeler van die jaar | Janko Pieters |
SPESIALE SPORT TOEKENNINGS | ||
Leerling met deursettingsvermoë op sportgebied | Danicka Groenwald | |
Veelsydigste speelster | Ciska van der Merwe | |
Veelsydigste speler | Nuvhan Oelofse | |
Senior sportdogter van die jaar | Ciska van der Merwe | |
Senior sportseun van die jaar | CJ Makhubela | |
PRESTIGE AKADEMIESE TOEKENNINGS | ||
MARTIN NIENABER TROFEE: Gr 4 Afrikaans Huistaal | Elre de Bruyn | |
MAGDA STANDER TROFEE: Gr 4 Afrikaans Eerste Addisionele Taal | Shenaz Choudhry | |
ELMARIE HANSEN TROFEE: Gr 4 Engels Huistaal | Lindo Jiyane + Vaiga Vilavathu | |
JASON FOUCH TROFEE: Gr 4 Engels Eerste Addisionele Taal | Liam Thomas | |
CARINA NIENABER TROFEE: Gr 4 Wiskunde | Vaiga Vilavathu | |
TROFEE: Gr 4 Sosiale Wetenskap | Naomi Samuel + Vaiga Vilavathu | |
TROFEE: Gr 4 Natuurwetenskap | Jayden Potgieter | |
HANNELIE SLABBERT TROFEE: Gr 4 Lewensvaardigheid | Vaiga Vilavathu | |
JAN BODENSTEIN TROFEE: Gr 5 Afrikaans Huistaal | Hanna Badenhorst | |
CORNEL LOUW TROFEE: Gr 5 Afrikaans Eerste Addisionele Taal | Bernice Pieterse | |
McCARTHY-FAMILIE TROFEE: Gr 5 Engels Huistaal | Callen Cooper | |
McCARTHY-FAMILIE TROFEE: Gr 5 Engels Eerste Addisionele Taal | Hanna Badenhorst | |
ANNETTE BLIGNAUT TROFEE: Gr 5 Wiskunde | Julia Jimmy | |
MARIANNE OOSTHUIZEN TROFEE: Gr 5 Sosiale Wetenskap | Julia Jimmy | |
FRANNIE VAN DER RIET TROFEE: Gr 5 Natuurwetenskap | Julia Jimmy | |
ALTA ROSSOUW TROFEE: Gr 5 Lewensvaardigheid | Liane Stoltz | |
WITRIVIER AFRIKANERKRING TROFEE: Gr 6 Afrikaans Huistaal | Esti Raath | |
ERNA BLUM TROFEE: Gr 6 Afrikaans Eerste Addisionele Taal | Xirhandzwa Ngobeni | |
KATHERINE VAN ZYL TROPEE: Gr 6 Engels Huistaal | Esti Raath | |
KOOS GROVE TROFEE: Gr 6 Engels Eerste Addisionele Taal | Thembelihle Mlimi | |
WOEMA PROMOSIES TROFEE: Gr 6 Wiskunde | Reuben Bester | |
TROFEE: Gr 6 Sosiale Wetenskap | Esti Raath + Lisa Raath | |
MARCELLE SLABBERT TROFEE: Gr 6 Natuurwetenskap | Lisa Raath | |
ANALENE BURGER TROFEE: Gr 6 Lewensvaardigheid | Lisa Raath | |
PEET FERREIRA TROFEE: Gr 7 Afrikaans Huistaal | Jeani Willemse | |
KRAAINES TROFEE: Gr 7 Afrikaans Eerste Addisionele Taal | Yanelisa Ntuli | |
WITRIVIER “LADIES TABLERS” TROFEE: Gr 7 Engels Huistaal | Jeani Willemse | |
BERTUS SLABBERT TROFEE: Gr 7 Engels Eerste Addisionele Taal | Daniella de Bruin | |
OTK TROFEE: Gr 7 Wiskunde | Jeani Willemse | |
LUNENBURG TROFEE: Gr 7 Sosiale Wetenskap | Jeani Willemse | |
HI TECH TROFEE: Gr 7 Ekonomiese en Bestuurswetenskappe | Jeani Willemse | |
L.K. TROFEE: Gr 7 Natuurwetenskap | Jeani Willemse | |
PHILIP MEYER TROPEE: Gr 7 Tegnologie | Jeani Willemse | |
HANNES GREYLING TROFEE: Gr 7 Kuns en Kultuur | Jeani Willemse | |
HEIN VAN WYK TROFEE: Gr 7 Lewensoriëntering | Leandri Pretorius + Jeani Willemse | |
ALF PELSER TROFEE: Aan die leerling wat deurgaans sy/haar bes probeer het, deur aktief te wees by al die skool se aktiwiteite | Sibahle Lukhele | |
HEIN JACOBS TROFEE: Hierdie toekenning word jaarliks oorhandig aan die leerling wat die hoogste prestasies in die algemeen behaal het. Die leerling toon 'n gesonde balans tussen prestasie in die klaskamer en op die sportvelde. Kultuuraktiwiteite word ook in aanmerking geneem vir die toekenning | Leandri Pretorius | |
HOOF SE TOEKENNING:
Die toekenning word aan die mees veelsydige Gr 7-leerder toegeken. Die riglyne vir die keuse sluit onder andere in betrokkenheid by jou medemens, deurlopende goeie gedrag, nederigheid en ‘n positiewe deelname in klasverband. Pligsgetrouheid en betroubaarheid en ‘n leerder wat eie inisiatief neem en nie erkenning verwag vir “goeie” dade nie, asook ‘n ware ambassadeur te wees vir die skool
| Rossouw Dreyer | |
DUX LEERLING:
Die toekenning gaan aan die Gr 7 leerder wat op akademiese gebied dwarsdeur die jaar die hoogste gemiddelde prestasie gehandhaaf het in alle vakke | Jeani Willemse |