KLEREBANK & KLEREDRAG BELEID
Klerebank-tye:
Maandag, Dinsdag, Woensdag, Donderdag en Vrydag: 07:00 – 08:00
Dinsdag, Donderdag: 13:45 – 14:45
- Geen klere mag aangepas word nie.
- Geen klere sal oorhandig word alvorens dit nie ten volle betaal is nie.
- Indien klere nie die regte nommer is nie, moet dit die volgende dag teruggebring word na Mev Annalise van der Merwe.
- Betaling kan soos volg gedoen word:
- EFT in skoolrekening met verwysing; Klerebank (Leerder moet bewys van betaling saambring om klere te ontvang)
- Kaartfasiliteit by klerebank
- Kontant aankope
Klerebank-tye:
Maandag / Dinsdag / Woensdag / Donderdag / Vrydag: 07h00 – 08h00
Dinsdag / Donderdag: 13h45 – 14h45
1. Geen klere mag aangepas word nie.
2. Geen klere sal oorhandig word alvorens dit nie ten volle betaal is nie.
3. Indien klere nie die regte nommer is nie, moet dit die volgende dag teruggebring word na Mev Annalise van der Merwe.
4. Betaling kan soos volg gedoen word:
a. EFT in skoolrekening met verwysing; Klerebank (Leerder moet bewys
van betaling saambring om klere te ontvang)
b. Kaartfasiliteit by klerebank
c. Kontant aankope
KLEREBANK
Kaartfasiliteite is beskikbaar.
GEEN tjeks word aanvaar nie!
Tye wat klerebank oop is:
Maandag / Dinsdag / Woensdag / Donderdag / Vrydag:
Dinsdag / Donderdag:
Neem kennis: Merk asseblief al die kledingstukke duidelik en volledig. Selfs die skoene en kouse. Moenie net voorletters gebruik nie. Dit bemoeilik die opsporing van items.
Tweedehandse klere is ook beskikbaar. Kom kyk wat daar is voordat betaling gemaak word.