GRONDSLAGFASE
PRESTIGE PRYSUITDELING 2023
Grondslagfase
Maandag, 28 November 2022 was ‘n wonderlike dag vir toekennings en applous vir die trotse leerders van die Grondslagfase by die Junior Prestige Prysuitdeling.
Dit was ‘n groot voorreg om erkenning te gee aan elke leerder wat so hard en pligsgetrou gewerk het deur die jaar.
Die Junior Koor het ons bederf met hul engelstemme.
Ngkgoka Matlou het die verhoog aan die brand gedans en selfs die nare wolf, soos uitgebeeld deur Hanna Badenhorst, het ‘n draai op die verhoog gemaak.
Akademiese-, sport- en kultuur-prestasies op skoolvlak is beloon en erkenning is gegee aan leerders wat buite skool verband presteer het.
Akademiese Prestasies | ||
Afrikaans Huistaal Beste Presteerder | Gr 1 | Lance du Toit |
Engels Huistaal Beste Presteerder | Gr 1 | Masego Matsane |
Wiskunde Beste Presteerder | Gr 1 | Jean Bester, Joel Danga, Lance du Toit |
Afrikaans Eerste Addisionele Taal Beste Presteerder | Gr 1 | Ashlin Doubell |
Engels Eerste Addisionele Taal Beste Presteerder | Gr 1 | Hanru Cilliers, Handru Herbst |
Lewensvaardigheid Beste Presteerder | Gr 1 | Hanru Cilliers |
Afrikaans Huistaal Beste Presteerder | Gr 2 | Peytin Pretorius |
Engels Huistaal Beste Presteerder | Gr 2 | Amadia Raju |
Wiskunde Beste Presteerder | Gr 2 | Carli Dreyer |
Afrikaans Eerste Addisionele Taal Beste Presteerder | Gr 2 | Omohau Matsane Flourish Olarfa |
Engels Eerste Addisionele Taal Beste Presteerder | Gr 2 | Jamimah Harber |
Lewensvaardigheid Beste Presteerder | Gr 2 | Dia Hobbs Deone Willemse |
Afrikaans Huistaal Beste Presteerder | Gr 3 | Peytin Pretorius |
Afrikaans Huistaal Beste Presteerder | Gr 3 | Amadia Raju |
Wiskunde Beste Presteerder | Gr 3 | Carli Dreyer |
Afrikaans Eerste Addisionele Taal Beste Presteerder | Gr 3 | Omohau Matsane Flourish Olarfa |
Engels Eerste Addisionele Taal Beste Presteerder | Gr 3 | Jamimah Harber |
Lewensvaardigheid Beste Presteerder | Gr 3 | Dia Hobbs
Deone Willemse |
Afrikaans Huistaal Beste Presteerder | Gr 3 | Afrikaans Home Language Best Achiever |
Engels Huistaal Beste Presteerder | Gr 3 | Vaiga Vilavathu |
Wiskunde Beste Presteerder | Gr 3 | Vaiga Vilavathu |
Afrikaans Eerste Addisionele Taal Beste Presteerder | Gr 3 | Vaiga Vilavathu |
Engels Eerste Addisionele Taal Beste Presteerder | Gr 3 | Zianay Rademeyer |
Lewensvaardigheid Beste Presteerder | Gr 3 | PJ Kum |
Beste Presteerder SPO-klas - Engels | SPO | Fezeka Zitha |
Beste Presteerder SPO-klas - Afrikaans | SPO | Angelo Sidell |
Best Junior players in the different sport categories | ||
Atletiek | Beste Junior Dogter | Best Junior Girl |
Beste Junior Seun | Nkosinathi Mbuyane | |
Fietsry | Beste Junior Dogter | Zianay Rademeyer |
Beste Junior Seun | Nuvhan Oelofse | |
Hokkie | Beste Junior Dogter | Dia Hobbs |
Beste Junior Seun | Kallie Barnard | |
Krieket | Beste Junior | WJ Conradie |
Landloop | Beste Prestasie Juniors | Bradley Sidell |
Netbal | Beste Junior | Amahle Ngwenyama |
Rugby | Beste Junior Seun | Nkosinathi Mbuyane |
Swem | Beste Junior Dogter | Amica Seaman |
Beste Junior Seun | Best Junior Boy | |
Tweekamp | Beste Junior Atleet | Lee-Ann Botha |
Skaak | Beste Junior Speler/Speelster | Vaiga Vilavathu |
Gondslagfase Prestige Prysuitdeling | Vaiga Vilavathu | |
Junior Sportdogter van die jaar | Nika van der Merwe | |
Junior Sportseun van die jaar | Nuvhan Oelofse |