ONTSTAAN

Die Fathers Ground is ‘n organisasie wat so 18 jaar gelede gestig is deur ‘n groepie baie entoesiastiese pa’s van Laerskool Witrivier.

DIE ONTSTAAN VAN FATHERS GROUND

Die Fathers Ground is ‘n organisasie wat in 2006 gestig is deur ‘n groepie baie entoesiastiese pa’s van Laerskool Witrivier. Die doel van die Fathers Ground is eerstens om geleenthede te skep waar die pa’s en hul kinders (seun of dogter) kwaliteittyd saam kan deurbring, soos ons Pa-en-kind naweke, visvangkompetisies ens. Daar word ook verskeie fondsinsamelingsprojekte aangepak elke jaar soos verkope tydens sportgeleenthede, ‘n gholfdag, 4 x 4 uitstappies en vele meer. Die fondse word aangewend vir die opgradering van skoolfasiliteite om vir ons kinders geleenthede te skep om tot hulle volle potensiaal te ontwikkel en te presteer.

DIE BYEENKOMSTE VAN FATHERS GROUND

Die Fathers Ground hou maandeliks vergadering op die eerste Dinsdag van elke maand of op die eerste Dinsdag na die begin van ‘n nuwe kwartaal. Ons sien baie uit om jou by die Fathers’ Ground te verwelkom en jou deel te maak van die wonderlike, positiewe en hardwerkende span pa’s!!

DIE ONTSTAAN VAN FATHERS GROUND 

Die Fathers Ground is ‘n organisasie wat in 2006 gestig is deur ‘n groepie baie entoesiastiese pa’s van Laerskool Witrivier. Die doel van die Fathers Ground is eerstens om geleenthede te skep waar die pa’s en hul kinders (seun of dogter) kwaliteittyd saam kan deurbring, soos ons Pa-en-kind naweke, visvangkompetisies ens.  Daar word ook verskeie fondsinsamelingsprojekte aangepak elke jaar soos verkope tydens sportgeleenthede, ‘n gholfdag, 4 x 4 uitstappies en vele meer.  Die fondse word aangewend vir die opgradering van skoolfasiliteite om vir ons kinders geleenthede te skep om tot hulle volle potensiaal te ontwikkel en te presteer.

DIE BYEENKOMSTE VAN FATHERS GROUND

Die Fathers Ground hou maandeliks vergadering op die eerste Dinsdag van elke maand of op die eerste Dinsdag na die begin van ‘n nuwe kwartaal.  Ons sien baie uit om jou by die Fathers Ground te verwelkom en jou deel te maak van die wonderlike, positiewe en hardwerkende span pa’s!!

SLUIT VANDAG AAN BY FATHERS GROUND!

Vir enige navrae kontak:

Arno Kotze – 079 399 9985

FATHERS GROUND VOORSITTERS

2006 – Dries van der Merwe

2007 – Deon Redelinghuys

2008 – Pierre Naudé

2009 – Norman Mcquire

2010 – Elwin Nel

2011 – Alla Engelbrecht

2012 – 2020 – Corrie Minnaar

2021 – 2022 – Jon-Jon van Staden

2022 – 2023 – Conrad Botha

2024 – Current – Arno Kotze

Kontak ons \
contact us
(013) 751 – 2231 / 2
(013) 750 – 1064
Mon - Fri / 7:35 - 13:35

    Slider