013 751 2231/ 2

Redenaars 2019:  ATKV, Radikaal, Oppi-tong-af & Interne

Redenaars 2019

Belangrike datums, inligtings, temas & inskrywingsfooie

 

RADIKALE REDENAARS:  Mpumalanga Finaal 2018

Baie geluk aan die volgende kinders wat deurdring na die Mpumalanga Finaal.

Die Mpumalanga Finaal vind op 25 Augustus 2018 by Cambridge Academy in Witbank plaas. Die Nasionale Finaal vind op 13 Oktober 2018 in Pretoria plaas.

DSC_0321

Juniors

Graad 1

Leandri Pretorius:   Moedertaal

Graad 2

Timon Swart:  Moedertaal

Anél Le Roux:  Moedertaal en Prose

Iandri Jacob:  Prosa en Prose

Graad 3

Megan van der Heever: Moedertaal en Prose

Marnè Pretorius:  Moedertaal

Matthew Rothman:   Prose

DSC_0315

Seniors:

Graad 4

Ilone Botha:  Moedertaal

Alex Wolfswinkel:  Prose

Graad 5

Amelie Hattingh:  Eksperimenteel

Graad 6

Henno Hattingh:  Eksperimenteel (dring deur na nasionaal)

Rosemarie Oberholzer:   Prosa, Poësie, Prose en Poetry

 

Baie sterkte aan al ons babbelbekkies – ons Whities is SUPER TROTS op julle!!!

 

 Interne Redenaars 2018

Ons redenaar’tjies het op 9 Mei aan die gr 1-3 Interne Redenaars kompetisie deelgeneem.

Die beoordelaars kon nie uitgepraat raak oor die hoë standard en ons kinders se talent nie.

Hulle het ons onder andere oortuig dat:

Huiswerk vir die voëls is,

Ons twee Saterdae in ‘n week nodig het,

Ons nie diere as geskenke mag gee nie,

Kaalvoet loop veel beter is as skoene dra en

dat ouma en oupa se reels veel beter is as mamma en pappa se reels.

Baie geluk aan die wenners

Gr 1- Leandri Pretorius

Gr 2- Hendrik Stander

Gr 3- Marné Pretorius

Hou so aan, julle maak ons trots.

Intern - web

 

 

Redenaars nuus 2018

Daar is vier  kompetisies waarvoor ons vanjaar kan inskryf.  Hier volg ‘n kort beskrywing en inligting van elkeen.  Kyk asb na die inskrywingsfooi en sluitingsdatums.  Ons gaan vanjaar geen laat inskrywings aanvaar nie.

1.  ATKV Redenaars

Die ATKV-Redenaarskompetisie vereis ‘n oorredende en beredeneerde toespraak. Die hoofdoel is nie die oordra van kennis aan die gehoor nie, maar om die gehoor tot die standpunt wat die spreker stel te beïnvloed en te oorreed.

Daar mag slegs ‘n beperkte aantal leerders inskryf.  Roer dus jul litte as julle vir die kompetisie wil inskryf.

ATKV Redenaars

Datums:  24, 25 of 26 April 2018

Plek:   Hoërskool Generaal Hertzog in Witbank

Temas:

Graad 1-3

Goud

Druppeltjies

Miere

Graad 4-5

Smaak

Vingers

Drup

Gr 6-7

Uurglas

Baan

Kluis

2.   Radikale Redenaars

Die RRF streef daarna om vir ALMAL die geleentheid te bied om voor ‘n gehoor op te tree deur ‘n toespraak te lewer. Redenaars op skoolvlak is meer as net praat-kompetisies. Nie net lewer redenaars ‘n positiewe bydrae tot elke spreker se selfvertroue en selfkonsep nie, maar dit dra ook tot verbeterde kommunikasievermoëns by. Ons poog om die RRF so lekker, lig en informeel as moontlik te hou. Klem val op aanmoediging en motivering, eerder as kritiek.

Temas / Onderwerpe

Die temas en onderwerpe vir alle grade is heeltemal oop. Leerders is meer as welkom om hul ATKV  toesprake weer te gebruik, maar kan ook iets nuuts skryf vir die geleentheid. Die enigste vereiste van die RRF is dat leerders beredeneerbare toesprake moet hê.

Graad R – 3:  Nie langer as 4 minute nie.

Graad 4 – 7:  Nie langer as 5 minute nie

Afdelings

R01 – Afrikaans Moedertaal

R02 – Afrikaans Addisionele Taal

R03 – Engels Moedertaal

R04 – Engels Addisionele Taal

R05 – Tweetalig (50% Afrikaans / 50% Engels)

R06 – Afrikaanse Spanredenaars

R07 – Engelse Spanredenaars

R08 – Eksperimentele Afdeling (Individueel

R09 – Eksperimentele Afdeling (Groepe)

R10 – Engelse Eksperimentele Afdeling (Individueel)

R11 – Engelse Eksperimente Afdeling (Groepe)

Daar is ook ‘n Radikale skryffees en –leesfees

 

Skryffees R95

Leerders skryf graag gedigte, kortverhale, stories en selfs lirieke en die RSF gee hulle die geleentheid om hierdie skryfstukke in te skryf ten einde kommentaar en terugvoer te kry. Skole mag enige hoeveelheid leerders inskryf en leerders mag enige hoeveelheid skryfstukke inskryf.

Afdelings

S01 – Afrikaanse Poësie

S02 – English Poetry

S03 – Afrikaanse prosa / kortverhale

S04 – English prose / short stories

S05 – Eksperimenteel (everything else!)

Leesfees R70

L01 – Afrikaanse Prosa (Laerskool – maks. 2minute)

L02 – Afrikaanse Poësie (maksimum 2 minute)

L03 – English Prose (Primary school – max 2min)

L04 – English Poetry (Maximum 2 minutes)

Ons versoek vriendelik dat leerders tydens voorbereiding oplet na die tyd. Vereistes en riglyne:

  1. Enige werk mag gelees word – geen beperking op skrywers of tipe leesstuk. ‘n Uitreksel mag ook uit ‘n werk voorgelees word
  2. Alle aanbiedings moet formeel wees, met ander woorde, in skooldrag en geen hulpmiddels nie.
  3. Elke leser stel eers homself voor, die naam van die werk en die skrywer. Bv. Ek is Manie van der Merwe, ek lees vandag vir u “Lappies” van Dana Snyman.
  4. By die uitdunrondtes word slegs voorbereide leesstukke voorgelees. Slegs by die Nasionale

Finaal sal onvoorbereide leesstukke ook gegee word. (sal bevestig word) 5. Lesers moet ‘n    duidelik gefotostateerde afskrif van die leesstuk ingee by die

Datums:  Sal deurgegee word

 

 

3.  Oppie-Tong-Af

Oppie tong af  is vir die dapperes en die kreatiewes wat bereid is om te waag.  Oppie tong af is ‘n platform vir waar redenaars hul sê kan sê.  Ons fokus op individuele sprekers, spanredenaars en vermaaklikheidstoesprake in Afrikaans en Engels.

Afdelings

Afrikaans: Span Voorbereid

Afrikaans: Span Onvoorbereid

English: Individual Prepared

Afrikaans: Individueel Onvoorbereid

English: Individual Unprepared

English: Group Unprepared

Afrikaans Individueel Voorbereid

English: Group prepared

Afrikaans: Individueel Vermaaklikheidstoespraak

 

Temas en onderwerpe: Enige tema solank die toespraak beredeneerbaar is

Datum:  21-25 Mei 2018

Plek:  Curro, Nelspruit

Koste:  R160 per spreker

 

4.   Interne Redenaars

Die kompetisie is slegs vir leerders van Laerskool Witrivier.  Dit is ‘n lekker kompetisie.  Ons doel is om kinders te leer om voor ‘n gehoor te praat en om hul sê te sê.

Temas:  Enige tema solank die toespraak beredeneerbaar is

Datums:  Sal deurgegee word

 

 

Vir meer inligting kan u gerus die volgende webtuistes besoek

www.atkv.org.za

www.oppietongaf.co.za

www.radikaleredenaar.co.za

REDENAARS 2017

Prestige Prysuitdeling:  Kultuur-toekenning vir die jaar – Rosemary Oberholzer

Rosemarie Oberholzer

 

Radikale Redenaars – Finaal/Final 2017

Wenners - web

Baie geluk aan Iandri Jacob en Rosemarie Oberholzer wat deurgaan na die Nasionale finaal.

Iandri gaan deur in die kategorie Afrikaans Moedertaal.  Sy redeneer dat kinders vroeg moet gaan slaap, anders is hul knorrig en maak vir mamma  kwaai .   Rosemarie gaan deur in die kategorie Reading poetry. Sy lees Pimple Problem deur Kenn Nesbitt. Hierdie is twee puik sprekers, julle maak ons trots.

Die Nasionale finaal sal plaasgevind op 14 Oktober’17 te Pretoria.

 

We are especially proud of Iandri Jacob en Rosemarie Oberholzer who have progressed even further to the National finals.

Iandri went through in the category – Afrikaans Home Language. She argued that ‘Children should go to bed early or else the make mom miserable”.

Rosemarie went through in the category – Reading poetry. She read a poem by Ken Nesbit – “Pimple Problem”

These are two amazing orators that keep White River Primary’s flag flying high.

The National Finals take place on 14 October’17 in Pretoria.

 

Radikale Redenaars – Semi finaal/final

WEB

Agter (links na regs) / Back (left to right):  Terblanche De Kock (Gr 6), Charlotte Bezuidenhout (Gr 7), Pieter du Toit (Gr 7), Eleonè De Lange (Gr 7),  Melandre Collins (Gr 7)

Voor (links na regs) / Back (left to right):  Marnè Pretorius (Gr 2), Hendrik Stander (Gr 1), Rosemarie Oberholzer (Gr 5), Ilonè Botha (Gr 3),  Iandri Jacob (Gr 1)

Daar het 24 van ons sprekers op 1 Junie’17 aan die Radikale Redenaars kompetisie  deelgeneem.  Hulle het almal gepraat en gelees dat die tonge klap en die spoeg spat. Die uislae is 15 Augustus’17 bekend gemaak en ons is baie trots op 8 van ons sprekers wat deur dring tot die volgende rondte.

Geluk aan die volgende sprekers:   Hendrik Stander (Gr 1), Iandri Jacob (Gr 1), Marnè Pretorius (Gr 2), Ilonè Botha (Gr 3), Rosemarie Oberholzer (Gr 5), Terblanche De Kock (Gr 6), Eleonè De Lange (Gr 7), Charlotte Bezuidenhout (Gr 7),  Melandre Collins (Gr 7) en Pieter du Toit (Gr 7)

Die Mpumalanga finaal sal op 9 September’17 te Witbank plaasvind.

24 of our pupils took part in the Radikale Redenaars competition. They all spoke and read with enthusiasm and vigour. The results were released on 15 August and we are proud to announce that 8 of our speakers have advanced to the next round. Congratulations to Hendrik Stander (Gr 1), Iandri Jacob (Gr 1), Marnè Pretorius (Gr 2), Ilonè Botha (Gr 3), Rosemarie Oberholzer (Gr 5), Terblanche De Kock (Gr 6), Eleonè De Lange (Gr 7), Charlotte Bezuidenhout (Gr 7),  Melandre Collins (Gr 7) and Pieter du Toit (Gr 7)

The Mpumalanga finals will take place on 9 September in Witbank.

 

GR 1-3 INTERNE REDENAARS

Jnr Wenners


Daar het Maandag 22 Mei 25 van ons Gr 1-3’s aan ons Interne Redenaars deelgeneem.

Dit maak ons as skool opgewonde om te hoor hoeveel talent ons kleintjies het.

Julle het almal pragtig gepraat.

Ons wenners:

Graad 1
1st plek: Iandri Jacob
2de plek: Hendrik Stander
3de plek: Jeanne Badenhorst

Graad 2
1st plek: Marne Pretorius
2de plek: Isabelle Hattingh
3de plek: Dian Lubbe

Graad 3
1st plek: Ilone Botha
2de plek: Liane van Zyl
3de plek: Kaylee Bezuidenhout

GR 4-7 INTERNE REDENAARS

Wenners

Die Gr 4-7 Interne Redenaars het plaasgevind op 17 Mei’17 en leerders kon onderwerpe kies van hulle eie keuse. Baie geluk aan die volgende wenners: Gr 4 – Vincenzo de Lange Gr 5 – Johan Grimbeeck Gr 6 – Terblanch de Kock Gr 7 – Eleone de Lange Trots op julle Whities!