013 751 2231/ 2

Eisteddfod web

Senior Koor  /  Senior Choir (Gr 4-7)

S1 (26)

Uiteindelik het die lang verwagte dag aangebreek.  Die kooroptrede het op Vrydag 24 Augustus’18 plaasgevind.

Ons het as ‘n groep senuweeagtige, maar tog opgewonde leerders en juffrouens Nelspruit toe vertrek.

Wat ‘n wonderlike ondervinding was dit nie!  Ons koor behaal ‘n 80%  A toekenning.  Baie dankie aan elke leerder wat hulle middae en pouses opgeoffer het om te oefen.  Hartlike dank ook aan Me. Erna Visagie en Rita Hattingh wat hulle tyd opgeoffer het en vir hul bydrae.

Mnr van der Riet en die personeel van Laerskool Witrivier – jul ondersteuning en vertroue in ons word opreg waardeer.

At long last the long awaited day arrived that the choir had to participate in the Eisteddfod competition on Friday, 24 August’18

What a lovely experience it was!

We left here as a group of nervous but exciting learners and teachers and arrived back at school super proud, bursting of joy!  All our hard work paid off!

We received a cool 80% (A).  A big shout out to all the children who gave up their afternoons and breaks to practice.  Thank you to Mss Erna Visagie and Rita Hattingh for their input and effort.

Thank you to Mr. van der Riet and the staff of White River Primary and the parents who supported us all the way.  It was worth it.

 

Junior Dansgroep / Junior Dance Group

BKBO1758

Ons “Whities”harte bars letterlik van trots! Baie geluk aan die Junior Dansgroep wat A verower het op Dinsdag, 7 Augustus 2018 by die jaarlikse Eisteddfod.

Our “Whities”-hearts are literally bursting with pride. Congratulation to the Junior Dance Group who achieved A on Tuesday, 7 August 2018 at the annual Eisteddfod.

EISTEDDFOD 2018 UITSLAE / RESULTS

Naam / Name Item Simbool / Symbol
Lumko & Mduduzi Duet Prestige
Tiaan Snyman & L Lagarde Musiek Instrumentaal Klassiek

Music Instrumental Classical

Prestige
Tiaan Snyman Musiek Instrumentaal

Music Instrumental

A+
Saveri Kadanpanalmana Gedramatiseerde Poësie  Eng

Dramatised Poetry Eng

Prestige
Nora Veleparambil Gedramatiseerde poësie

Dramatised Poetry

Prestige
Shaun du Rand Ongedramatiseerde poësie  Afr

Undramatised Poetry Afr

A
Rosemarie Oberholzer Ongedramatiseerde poësie  Afr

Ongedramatiseerde poësie  Eng

Undramatised Poetry Afr

Undramatised Poetry Eng

A+

Prestige

Neha Nixon

 

Gedramatiseerde poësie Eng

Individual Story telling

Dramatised Poetry Eng

Individual Story telling

A+

Prestige

Johaan Jeemon Ongedramatiseerde poësie Eng

Undramatised Poetry Eng

Prestige
Nora Nixon Gedramatiseerde poësie  Eng

Dramatised Poetry Eng

Prestige
Eleena Mathew Monoloog Eng

Monolugue Eng

Prestige
Rickus van Jaarsveld Gedramatiseerde poësie Afr

Onvoorbereide bladlees – Prosa

Ongedramatiseerde poësie  Afr

Ongedramatiseerde poësie Eng

Gedramatiseerde poësie Eng

Dramatised Poetry Afr

Unprepared Sight Reading Prose

Undramatised Poetry Afr.

Undramatised Poetry Eng

Dramatised Poetry Eng

A

A+

Prestige

Prestige

Prestige

 

Theané, Jowan & Lohan Pelser Klein groep voordrag

Small Group Poetry

A=
Ilonke Kampman Gedramatiseerde poësie Afr

Dramatised Poetry Afr

A+
Michael Swanepoel Gedramatiseerde poësie  Afr

Dramatised Poetry Afr

A+
Liané van Zyl Ongedramatiseerde poësie Afr A+
Liané van Zyl Onvoorbereide Bladlees – Prosa Prestige
Marli Swanepoel Gedramatiseerde poësie Afr

Dramatised Poetry Afr

A
Meryke van Jaarsveld Ongedramatiseerde poësie Afr

Undramatised Poetry Afr

A
Dominique Hattingh Gedramatiseerde poësie Afr

Dramatised Poetry Afr

Prestige
Iandri Jacob Onvoorbereide Bladlees

Ongedramatiseerde poësie

Onvoorbereide lees

Unprepared Sight Reading

Undramatised Poetry

Unprepared Sight Reading

Prestige

A

Prestige

Isabella Hattingh Ongedramatiseerde poësie Afr

Undramatised Poetry Afr

A+
Hendrik Stander Ongedramatiseerde poësie Afr

Undramatised Poetry Afr

A+
Liané (Nandi) Kriel Ongedramatiseerde poësie Afr

Undramatised Poetry Afr

A+
Makisha Theunissen Gedramatiseerde poësie Afr

Dramatised Poetry Afr

B+
Danica Erasmus Gedramatiseerde poësie Afr

Dramatised Poetry Afr

A
Jessica Nel Kuns / Art Prestige
Kaylee Bezuidenhout Gedramatiseerde poësie

Dramatised Poetry Afr

A
FT Grey Ongedramatiseerde poësie

Undramatised Poetry Afr

A+
Kareen Pullikal Gedramatiseerde poësie Eng

Dramatised Poetry Afr

A+
Iloné Botha Ongedramatiseerde poësie

Undramatised Poetry

Prestige
Jade Hofer Opera Klassiek

Klassiek

Opera Classic

Classic

A+

A

Jenilee Niewenhuizen Opera – 5 Afdelings

Wenner van GOUE MEDALJE kompeterende Opera Afdeling

Opera – 5 Sections

Winner of 5 Gold Medals in the competitive Opera Section

5 x A+

 

Eisteddfod 2017

Jnr Dansgroep web

Eisteddfod

Eisteddfod beteken “to celebrate the arts”. Die dissipline waaraan deelgeneem kan word is Voordrag en Drama, Dans, Visuele Kuns, Ligte Musiek, Klassieke Vokaal, Kore en Klassieke Instrumentaal.

Leerders is welkom om aan enige van die dissiplines deel te neem, maar let asseblief dat die skool slegs erkenning gee vir Voordrag en Drama, Visuele kuns en Koor.

Eisteddfod means “to celebrate the arts”. Learners can participate in the following categories:  Speech and Drama, Dance, Visual Art, Light Music, Vocal Music Operations, Choirs and Classical Instrumental.

Pupils are welcome to take part in any of these disciplines. The school, however, only gives recognition to the Speech and Drama, Visual art and Choir category.